Nog onder konstruksie
Gereformeerde Volkskoolvir tuisskool en plaasskole

Boek Winkel

Additionele boeke vir families en skool

Historiese en redaksionele kennisgewing

Van die boeke in hierdie winkel is heruitgawes van ou, historiese tekste. Die taal, benamings en beskouings daarin weerspieël die tyd waarin hulle oorspronklik geskryf is, en sluit woorde in, soos rassebenamings, wat vandag deur sommige lesers as aanstootlik, neerhalend of onvanpas beskou word. Sulke woorde is ter wille van historiese getrouheid en die behoud van die oorspronklike bron behou. Dit beteken nie dat die uitgewer of die Gereformeerde Volkskool elke woord, mening of houding daarin onderskryf nie, en dit word nie aangebied om enige persoon of groep te verneder of haat teen hulle aan te wakker nie. Lees en beoordeel elke werk binne die historiese verband waarin dit ontstaan het.

Boeke

Tien maande in ’n Vrouekamp

mev. Emily Jansen (geb. Darling), opgeteken deur Wilhelmina Riem Vis · 156 bladsye

Uitgegee deur Die Rebellie Boekhandel · ISBN 978-1-0483-6686-0

Meer oor hierdie boek →