Nog onder konstruksie
Gereformeerde Volkskoolvir tuisskool en plaasskole

Kurrikulum

Graad R tot Graad 12

Kies 'n graad om die vakke te sien. Elke vak kan afsonderlik bestel word, of koop die volledige kurrikulum vir die jaar teen 'n afslagprys. Die kurrikulum word steeds uitgebrei.